Die diens van The Knife Guy is baie…
Die diens van The Knife Guy is baie goed en profesioneel. Ek het al twee maal n bestelling geplaas en kan vir enige iemand aanbeveel om messe asook ander produkte aan te koop. Jy weet presie wanneer jou pakkie gestuur word en wanneer dit afgelewer word. Dankie vir die goeie diens.
